VERTREK: Hokaai Sentrum, Faerie Glen

KAARTJIEPRYS: R329 per persoon

TYD: 18:00 (winter) en 19:00 (somer)

DUUR: Ongeveer 4 ½ ure

Neem kennis:
• As gevolg van die intieme aard van hierdie storievertellings is die vertoning nie geskik vir groepe of sosiale geleenthede nie.
• Maksimum van 6 persone per bespreking.
• Aanlynbesprekings sluit 8 ure voor die begintyd.

Bespreek vir 10 Mei of 14 Junie 2025 by Webtickets, hier
OF
Voltooi onderstaande vorm en ontvang EFT-inligting per e-pos

Kies die datum waarop u die wil bywoon