Ons bied die volgende drie verskillende en uiteenlopende vertonings aan:
Komende storie-aande en uitstappies
pta-SPOOKBUS-uitstappie: 21 Maart 2026, Pretoria, 18:30, R 329 p/p (Bespreek nou hier)
pta-SPOOKBUS-uitstappie: 23 Mei 2026, Pretoria, 18:30, R 329 p/p (Bespreek nou hier)
pta-SPOOKBUS-uitstappie: 13 Junie 2026, Pretoria, 18:00, R 329 p/p (Bespreek nou hier)
DIE-anner-LEWE asook SPOKE-oppi-PLATTELAND: Bespreek hierdie twee uiteenlopende storie-vertonings vir jou teaterrestaurant, hotelvenue, intieme teater of plek met ‘n geskiedkundige en plattelandse “look and feel”-aanslag. Ook ideaal vir gemeenskapsorganisasies, klubs, skole, kultuurgroepe of verenigings wat opsoek is na ‘n unieke fondsinsamelingsprojek. Kontak ons vir meer besonderhede.
