VERTREK: Hokaai Sentrum, Faerie Glen
KAARTJIEPRYS: R329 per persoon
TYD: 18:00 (winter) en 19:00 (somer)
DUUR: Ongeveer 4 ½ ure
Neem kennis:
• As gevolg van die intieme aard van hierdie storievertellings is die vertoning nie geskik vir groepe of sosiale geleenthede nie.
• Maksimum van 6 persone per bespreking.
• Aanlynbesprekings sluit 8 ure voor die begintyd.
Bespreek by Webtickets vir 13 Junie, 8 Augustus of 5 Sept 2026, (Pretoria) 18:30, R 329 p/p, hier
OF
Voltooi onderstaande vorm en ontvang EFT-inligting per e-pos
